RSA Verval

geboue en Jhb verval

Die geboue in die middestad van Johannesburg se kelderverdiepings word besmet deur stygende mynwater en waninstandhouding van veiligheidsmaatrëels deur die plaaslike regering. Baie van hierdie oorvloede kerders is die stoorplekke van groot kettingwinkels wat “skoon” en “veilige” voedsel aan miljoene Suid Afrikaners verskaf – Collapse RSA

Enjoyed this post? Share it!