SA skrywer Ruben Groenewald se e-boek maakopslae in leserskringe

’n Suid-Afrikaanse skrywer Ruben Groenewald se e-boek ‘Broken Dreams: the Untold Truth’  het so pas sy opwagting gemaak op die bekende Amazon platform.

Hierdie nuwe verhaal uit die pen van Groenewald is gebaseer op ’n ware gebeurtenis wat handel oor die lief en leed van bokser.  Lionel is ’n 8 jarige knaap wat deur sy vader forseer was om te begin boks na die afsterwe sy ouer broer in ’n motorongeluk.  Die boek vertel hoe Lionel ten spyte van al die uitdagings in sy lewe bo-uitgekom het en selfs die wêreld titel in Engeland verower het.  Die verhaal bevat ook baie tasbare bewyse hoe korrupsie seëvier in die kringe van topbestuur en hoedat Lionel selfs in sy motor moes slaap in Londen nadat sy Britste bestuurder vort is met ongeveer £60 000 van hom.

Hier volg ’n uittreksel vanuit die e- book ‘Broken Dreams: the Untold Truth’ deur Ruben Groenewald:

“Growing up in the town of Primrose was never easy or straightforward. Dreams are either made or broken. Unlike many people I grew up with, I was lucky to have guidance from day one and I did not come from a single parent home so I was lucky in that I was raised by both my parents. I always promised myself that I would never drink, smoke or take drugs. Alcohol stole so much from my family and I already and I did not want to go down that same road as my father. I hate alcohol. My dad had a bit of a drinking problem. I can count on my hand the times I saw my dad sober while I grew up but that did not make him a bad person. He was a good man who loved his family and there were reasons for his drinking problem.


 

Enjoyed this post? Share it!