SaamTrek en Veg, of Vrek! Swart Plakkers Onttrek na Blankes Opstaan en Terug Veg in Pretoria

Goeie dag luisteraars en welkom by SAUKradio. My naam is Don en ek het besluit om die program te doen omdat daar iets baie insiggewend onlangs in Pretoria gebeur het wat bewys wat ek lank sê, dat ons as volk moet Saamtrek en Veg, of anders gaan ons gaan Vrek soos diere! Swart plakkers het onttrek na blankes saamgestaan het en op gestaan het en terug geveg het in SA se eerste regte ras geveg (in moderne tye), onlangs in Daspoort, Pretoria.

Ek het al vir jare gesê dat die ENIGSTE manier vir blankes in SA om hulself te verdedig, hulself te onderhou en self voldoende te kan lewe, en hul kultuur en erfenis te bewaar en bevorder, is as hulle fisies na dieselfde dorpe of buurte trek.

Kom ons maak dit duidelik. Wanneer ek sê saamtrek bedoel ek nie ons moet saamstem of saamstaan of oor als die selfde opinie het nie. Ek bedoel ons moet fisies na lokale trek waar ons met volksgenote kan lewe on ons kragte saamspan om onsself te verdedig, te sorg en ons eie gemeenskaplike samelewing opstel.

Daar is geen, maar GEEN manier hoe die blanke volk kan oorleef in Suider Afrika as hulle aanhou om uitgesprei en oral oor die land gepeper woon.
Natuurlik tel dit nie liberale blankes nie wat al klaar ingegee het en die onvermydelike swart toekoms aanvaar het en hul kultuur, erfenis, herkoms en ras verraai het.

Ons het nou bewys hiervan gesien in die onlangse tussen geveg in Daspoort, Pretoria toe blanke inwoners Gatvol geraak het en die swartes aangeval het en probeer het om die swart plakkers huise af te breek het.

Na hierdie voorval, het helfte van hierdie swartes vrywillig pad gegee en die plakkers kamp verlaat! Ek speel hierna ‘n opname waar die geval in diepte bespreek word.

Ons is ‘n volk wat van beskawing, goeie gedrag en vrede hou, maar spesiaal vir die van ons wat in stede woon, gaan intimidasie, agressie en gevegte meer en meer alledaags word. As jy in ‘n stad moet woon, soos byvoorbeeld ons Boerestad
Pretoria, konsolideer ten minste in die selfde buurte. Hier is ‘n kaart van Pretoria aangeheg wat die dele waar blankes in die meerderheid is aandui. Hierdie tipe informasie word aspris deur die onderdrukkers en volksmoordenaars versteek.

Pretoria

 

Hier is n paar wenke vir volksveiligheid wat ons almal n gedagte kan hou.

1. Volksgenote (veral eendersdenkende volksgenote) moet op groot skaal begin konsolideer. Die toenemende misdaad, en die volksmoord (genocide) in ons land, vereis dit van ons.
2. Woon en werk nader aan mede-volksgenote.
3. Woon en werk verder van volksvreemdes.
4. Wees te alle tye paraat en stig buurtwagte.
5. Skep groepe op Whats App (onder familie en vriende, onder bure, onder kerkgroepe, en onder ander hulpgroepe).
6. Leer ken u volksvriendelike bure en wees bewus van hul behoeftes en probleme.
7. Roei armoede, sosiale probleme, dwelms en maatskaplike probleme uit deur in volksvriendelike bure in jou buurt belang te stel.
8. Skep kultuurgroepe en moedig volksgenote aan om hul taal en kultuur te bewaar en te vertroetel.
9. Dit is bewys dat moedertaal onderwys die beste resultate lewer, en dink daaraan om jou kinders uit stats skole tye neem en selfs om by die huis onderwys te gee, daar is baie ondersteuning groepe en maatskappye hiervoor.
10. Wees trots op u herkoms.
* Daar is seker veel meer om by hierdie lysie by te voeg, maar bo-genoemde is die belangrikste.

Onthou luisteraars, dat die Voortrekkers groot plase en besighede en familie ens. agtergelaat het toe hulle in die vreemde ingetrek het. Dit is ons voorvaders daai en daai moed en murg is nog in ons bloed, moet dit eers gegiet word voor ons besef ons moet laer trek?
Doen navorsing en vra volksgenote waar goeie plekke is. Plekke soos Ohrigstad, Lydenburg, Stellaland, Pretoria en natuurlik die Kaap waar ons geskiedkundige seggenskap sterk is, is waar ons moet konsolideer.

Dorpe in Kaapland waar die Afrikanerkultuur sterk staan, is:
1. Orania.
2. Vanderkloof met ‘n mooi uitsig oor die dam op die Oranje rivier.
3. Kersbosstrand.
4. Dwarskersbos.
5. Velddrift.
6. Aurora.
7. Struisbaai.
8. Witsand.
9. Stilbaai.
10. Gouritsmond.
11. Hartenbos.
12. Wildernis.
13. Sedgefield.
14. Nature’s Valley.
15. Keurboomstrand.
16. Jeffreysbaai.
* Bo-staande dorpe geniet n redelike mate van veiligheid, en daar woon reeds ‘n groot persentasie van volksgenote. Versterk hul geledere deur met hulle te verenig, eerder as om na volksvreemde gemeenskappe – waar misdaad veel meer is – te verhuis.

Ek hat laas jaar die storie ontbloot dat daar meer as 5,000 dorpe is waar meer as 5,000 bantu woon in 100% rasegte gemeenskappe, geen bruines, indiers of blankes nie. Dit is 10% van die swart bevolking. As slegs 10% van die blankes
in soortgelyke buurte kan woon sal ons sonder twyfel ons eie toekoms en veiligheid kan bewerkstellig. Natuurlik moet ons ook die regime verhoed om ons stem buurte manipuleer
Die Groot Visriviermond kan as vertrekpunt gebruik word. Voor 1770 het geen Europeër en swartman mekaar al ontmoet nie, dus, noordoos van die Visrivier is vir my swart gebied. En wes daarvandaan, is wit en bruin gebied. Die
Visriviermond lê op 33,30 Grade Suid.

En nog ‘n ding. skakel asb die TV af! Naspers, DSTV en SABC is ons vyande.
Hulle dien die massa swart mark eerste en werk hard om ware diversiteit te vernietig, en die sogenoemde onvermydelike bruin toekoms ‘n werklikheid te maak, deur alle volke, alle tale, alle kulture, alle godsdienste en alle rasse in een in te smelt. Inderdaad hulle is bose volksmoordenaars en wêreld oorheersers em moet gestop word.
Geen volk gaan verwag dat ‘n ander volk na hul media en kultuur moet sorg. Dit is juis waarom ek SAUK begin het, eers as ‘n protes teen wat SABC doen aan ons taal en kultuur en ook as ‘n volksvriendelike platform vir ons mense om te gebruik. So raak asb. betrokke en dra by. Kontak my op nuus@sauk.co.za

Ons luister nou na ‘n onderhoud tussen Jan en Alex, ‘n volksvegter van Amerika:

FINALLY Oppressed White Men AND Women in South Africa Start Protesting, Burning Tyres, Throwing Stones and Fighting Back.

This recent battle in Pretoria where a mob of white men and women fought back against hundreds of black squatters who the ANC regime and DA were forcefully resettling, near the mostly white suburb of Daspoort, appears to be the first occasion where the polarisation and racebaiting by the ANC regime and DA has brought normal citizens to boiling point in a possible first Race War battle in modern times.

There was apparently one fatality on each side and a few people were injured, some seriously.
Jan went to the scene of the battle 8 days after it happened and spoke to eye witnesses and took photos.
Alex and Jan discuss the information he uncovered. During the battle whites were calling extensively for reinforcements hoping that thousands of whites with guns would arrive. The blacks had also bussed in 30 taxi loads of reinforcements. There were gun shots fired on both sides & sadly at least one person died on either side.

Don Deon


 

Enjoyed this post? Share it!