SAPD ontken dat van sy lede saam winkels stroop

Polisie buit

Die SAPD het ontken dat van sy lede saam met die oproerige massa winkels van buitelandse winkeleienaars geplunder het alhoewel foto’s wat geneem is ‘n ander verhaal vertel.

Brigadier Mashadi Selepe het die foto’s ten sterkste veroordeel en gesê die polisie het die goedere van die plunderaars afgeneem om terug te besorg, dit is net vreemd dat die lede wegstap van die toneel af met die “gesteelde” goedere

Bron: Maroela media


 

Enjoyed this post? Share it!

 
  • proudafrikaner

    Die plunderaars lyk baie vriendelik met die SAPS lede. Skandalig!