SAUK Radio – 7 nm Howzit Hoezit versoek program

7 nm Howzit Hoezit versoek program met Pieter van Zyl  sms of whatsup hom by  0795116488 met  ‘n boodskap met die liedjie van jou keuse

Kuier elke Donderdag aand saam op Hoezit, die nuwe versoek-program op SAUK-Nuus! Stuur jou boodskap na enige iemand op enige plek en vra vir jou gunsteling liedjie, slegs op Hoezit! Van 20:00 tot 21:00, net deur op die volgende skakels te kliek!Dis sommer maklik om saam te kuier kliek op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie lings op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar dit is 17-20 meg per uur om na die radio te luister enige plek enige tyd wêreldwyd waar jy internet opvangs het

Gesels saam op ons Skype klets sluit aan by die groep met die skakel https://join.skype.com/jDw5PgytF26M

Gesels saam in die Klets kamer http://internet-radio.co.za/

Skakels om na die radio te luister: http://radiostart.co.za:9954/listen.pls

Blackberry skakel: http://internet-radio.co.za:9954/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/

Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees? Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer – Help ons om ons erfenis terug te neem! kontak ons by nuus@saukradio.com

http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/


 

Enjoyed this post? Share it!