SAUK Radio Maandag aande Werksoek hoek

SAUK Radio
Maandag Aande 7nm Werksoek Hoek saam met Pieter van Zyl
sms of whatsup hom by 079 511 6488
Gesels saam op ons Skype klets sluit aan by die groep met die skakel https://join.skype.com/jDw5PgytF26M
Gesels saam in die Klets kamer http://internet-radio.co.za/ waar die radio ook speel
Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie lings op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar. Luister enige plek enige tyd wêreldwyd waar jy internet opvangs het
Skakels om na die radio te luister:
http://radiostart.co.za:9954/listen.pls
Blackberry skakel: http://internet-radio.co.za:9954/;listen.mp3
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/
Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees? Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer – Help ons om ons erfenis terug te neem! kontak ons by nuus@saukradio.com
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/

Enjoyed this post? Share it!