SAUK Radio se Top 10 Programme vir 2015

SAUK Radio se Top 10 radio programme vir 2015 volgens luisteraars is hieronder saam met die getal luisteraars asook ‘n skakel na die potgooi (argief) van die program self:

 

  1. 15,015 – Donker dae vir die Witman: “Blanke” word nietig verklaar…
  2.  3,736 – Voorbereiding en Mobilisasie vir Rewolusie in SA. Is jy reg?
  3.  2,761 – Suid-Afrika onder Blanke Beheer was ‘n Reus wat nou gesneuwel het onder Kommunistiese Beheer 
  4.  2,041 – Wat as die krag landswyd afgaan? Ingeligte raad vanaf Suidlanders.
  5.  1,698 – Vervulling van die waarskuwings teen die JA stem in die 1992 referendum
  6.  1,178 – NASPERS: Ja hoer wat sy romp vir enige regering lig! Sensuur teen Volke
  7.    947 – Eie Volk, Eie Land, Eie Regering
  8.    781 – Hospitaalmoorde: die versteekte volksmoord met meer slagoffers as plaasmoorde
  9.    657 –  Swartes Het Hul Eie Apartheid Geskep Saam Met Die Britse Regering in 1845
  10.    612 – Jeugdag In Suid Afrika – Nog Groot Verskille in Waarhede en Betekenis

 

Ons wil graag dankie sê aan al ons luisteraars en sien uit na nog baie jare se saam luister, lees en kyk.

saukradiologo160


 

Enjoyed this post? Share it!