SAUK Radio Top 20 Afrikaanse Treffers

Willem Botha se nuwe enkelsnit, “Soen en vergeet”, maak vandeesweek sy toetrede tot die Top-20. Dié snit is ook op sy langverwagte album wat later vanjaar uitgereik gaan word – sy eerste album in bykans vyf jaar.

Jo Black behou die gesogte no. 1-posisie met sy liedjie “Bring die hoop weer terug”.

1. Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
2. Stella – “Deur die liefde en die seer”
3. Riaan Grobler & Rinel – “Ons is liefde”
4. Appel – “Lei my na die water”
5. Bouwer Bosch – “Pleidooi”
6. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
7. Steffie le Roux – “Towerson”
8. Vernon Barnard – “Daai liedjie”
9. Leah – “Jou liefde”
10. Riana Nel – “Jy sal weet”
11. Elvis Blue – “Die Brug”
12. Dewald Wasserfall – “Laat die lig inkom”
13. Liezel Pieters – “Droë riviere”
14. Deon Groot – “Lepellê”
15. Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde”
16. Neil Somers – “Jy slaan my asem weg”
17. Pieter Koen – Weerligstraal”
18. Rina Hugo – “Hy’s die een”
19. Brendan Peyper – “Twee is beter as een”
20. Willem Botha – “Soen en vergeet”

Lekker luister …. Ondersteun Afrikaanse Kunstenaars !!!!


Enjoyed this post? Share it!