SAUK se Top 10 – met geen verandering vir die week !!

Het jy al na die liedjie van Lance James geluister, nog nie ??? Wel gaan kyk of jy daardie liedjie kan kry, dit is ‘n wonderlike stukkie musiek van die oorspronklike Engelse sanger.

Hier is die Top 10 vir SAUKRadio, soos genoem met geen verandering nie. Moontlik kan jy dit verander, stem vir jou gunsteling en kyk hoe dit op-skuif met die lysie.

1. Stella – ‘deur die liefde en die seer’
2. Jo Black – ‘bring die hoop weer terug’
3. Bouwer Bosch – “pleidooi’
4. Riaan Grobler & Rinel – ‘ons is liefde’
5. Vernon Barnard – ‘daai liedjie’
6. Anders ft Hemelbesem – ‘die tyd is nou’
7. Liezel Pieters – ‘droë riviere’
8. Appel – ‘lei my na die water’
9. Elvis Blue – ‘die brug’
10. Steffie le Roux – ‘ towerson’
11. Dewald Wasserfall – ‘laat die lig inkom’
12. Leah – ‘jou liefde’
13. Neil Somer – ‘jy slaan my asem weg’
14. Pieter Koen – ‘weerligstraal’
15. Brendan Peyper – ‘twee is beter as een’
16. Deon Groot – ‘lepellê’
17. Willem Botha – ‘soen en vergeet’
18. Riana Nel – ‘jy sal weet’
19. Refentse – ‘ vuil Vanderbijl’
20. Lance James – ‘lied van hoop’


Enjoyed this post? Share it!