Jan Christiaan Smuts – 29 Eredoktersgrade en 50 jaar van storm, drang, Sappe en Natte

Die dae van die ‘Natte’ en die ‘Sappe’ is lankal verby en hul hewige twiste ’n haas vergete deel van die ou bedeling se geskiedenis. Maar daar is nog heelparty ouer Suid-Afrikaners wat wonder hoe ons wêrelddeel vandag sou gelyk het as die ‘aarts-Sap’ Jannie Smuts daardie verkiesing doer in 1948 gewen het… JAN CHRISTIAAN […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ondersoek na die leuens waarmee ons kinders TEEN ONS gebreinspoel word in skole

Ons gaan voort na gister se episode oor die leuens met wat ons geskiedenis in die skole verdraai is soos deur die – Verslag saamgestel deur die FAK – N.P. van Wyk Louw-sentrum Julie 2015 ’n Ondersoek na die feitelike korrektheid van die geskiedenis-kurrikulum met ’n spesifieke verwysing na die vertolking van Afrikanergeskiedenis Graad 4 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ons stuur ons kinders na die VYAND se skole waar leuens oor ons geskiedenis geleer word.

Die leuens met wat ons geskiedenis in die skole verdraai is soos deur die Verslag saamgestel deur die FAK – N.P. van Wyk Louw-sentrum Julie 2015 ’n Ondersoek na die feitelike korrektheid van die geskiedenis-kurrikulum met ’n spesifieke verwysing na die vertolking van Afrikanergeskiedenis Graad 4 – Graad 12 Verslag saamgestel deur die N.P. van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ons grond SAL gevat word, wettiglik, kwasi-wettiglik, onwettiglik of geweldadig.

MIN VAN ONS BESEF, OF WIL NIE WEET NIE, DAT SA 1 AUGUSTUS 2015 ‘N HELE NUWE KOMMUNISTIESE BAADJIE AANGETREK HET, DIT GAAN HAND AAN HAND LOOP MET DIE NUWE WET OP ONTEIENING (EN GRONDEISE / GRONDHERVORMING) Grondonteiening die “wettige” werklikheid en hand aan hand belasting betaalbaar op onroerende eiendom – Het jy geweet waarvoor jou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Omstrede Grondkwessie en ander Nuus van belang

Artikel 1: Eskom se Ooreenkoms sal Thaba Munisipaliteit Sink THABAZIMBI – Die afbetalingsooreenkoms tussen Eskom en die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit in Noord-Transvaal gaan tot die ineenstorting van dié munisipaliteit lei. Die burgerregte-organisasie het hulle kommentaar tydens ’n openbaredeelnameproses ingedien nadat Eskom onlangs aangekondig het dat hulle van voorneme is om die munisipaliteit se krag af te sny […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sake van belang in die nuus die afgelope week

Artikel 1: Vrystaat steier onder moorddadige plaasaanvalle Die afgelope maand is eers Johannes (70) en Rita (68) Kritzinger op hul plaas tussen Verkykerskop en Vrede op ‘n Sondagmiddag nadat hulle van die kerk af gekom het deur twee aanvallers elk met verskeie kopskote kritiek gewond. Die volgende Sondag is dr. Hein Smith (77) van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuus Brokkies van Belang in “Absurdistan”

Artikel 1: Vrystaatse vrou op plaas aangeval ’n Vrou is op ’n plaas naby Ficksburg in haar huis aangeval. In nóg ’n plaasaanval in die Vrystaat is die dogter van wyle mnr. Jan van Niekerk van Ficksburg, ’n voormalige lid van Vrystaat Landbou (VL), Woensdagnag op die plaas Mooiplaas aangeval. Inligting wat aan VL en die VKB Veiligheidslessenaar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!