Sake van belang in die nuus die afgelope week

Artikel 1: Vrystaat steier onder moorddadige plaasaanvalle Die afgelope maand is eers Johannes (70) en Rita (68) Kritzinger op hul plaas tussen Verkykerskop en Vrede op ‘n Sondagmiddag nadat hulle van die kerk af gekom het deur twee aanvallers elk met verskeie kopskote kritiek gewond. Die volgende Sondag is dr. Hein Smith (77) van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuus Brokkies van Belang in “Absurdistan”

Artikel 1: Vrystaatse vrou op plaas aangeval ’n Vrou is op ’n plaas naby Ficksburg in haar huis aangeval. In nóg ’n plaasaanval in die Vrystaat is die dogter van wyle mnr. Jan van Niekerk van Ficksburg, ’n voormalige lid van Vrystaat Landbou (VL), Woensdagnag op die plaas Mooiplaas aangeval. Inligting wat aan VL en die VKB Veiligheidslessenaar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Doodskoot vir gewillige koper/verkoper. Ons word van alle kante af aangeval.

Aktueel 30 Julie 2015: Sake van belang in die Nuus die afgelope week  Artikel 1 Doodskoot vir gewillige koper/verkoper. Die Wet op Eiendomswaardering tree op 1 Augustus in werking en dan geld die beginsel van gewillige koper en verkoper nie meer nie. President Jacob Zuma het besluit dat die Wet op Eiendomswaardering (Wet 17 van 2014) […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Volksmoord – Oorweldigende Slagting in Staatshospitale a.g.v nalatigheid, onbevoegdheid, korrupsie, ens… ens…

Die gevalle en artikels is so oorweldigend dat ons nie genoeg tyd het om alles te noem nie. Ons het ‘n paar insidente uit die massa gevalle geneem. Die haglike toestande en swak diens in staats hospitale: Dis nie nuut nie, toestande in Staats hospitale en klinieke het in die laaste 20 jaar van sleg na slegter […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!