SAUK Nuus Internasionale Berig: 19 September

Obama meen dit sal ‘n Persoonlike belediging vir hom wees as swart Amerikaners nie vir Clinton stem nie Barack Obama het voor ‘n oorwegend swart gehoor by die Congressional Black Caucus ete Saterdagaand, gesê dat dit ‘n “persoonlike belediging” wees as swartes nie vir Demokratiese presidensiële kandidaat Hillary Clinton in die November presidensiële verkiesings stem […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!