SAUK Nuus Brokkies 7 September

Ons kyk vanaand na Brokkies in die nuus Artikel 1 Thazbazimbi sonder Noodvoertuie Thabazimbi sit sonder noodvoertuie insluitende ambulanse, munisipale voertuie wat vullis verwyder en water na die area toe aanry, Die balju van Thabazimbi, mnr. Pieter Rossouw, het Donderdag, 3 September 2015 ‘n lasbrief op die Thabazimbi Munisipaliteit beteken en het op verskeie voertuie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Nuus Brokkies 31 Augustus

Brokkies in die nuus vir die afgelope paar dae. Die Land is aan die brand met stakings en onluste en nog ‘n onderwerp wat beswaard op die gemoedere druk is Grondhervorming en grondeise Artikel 1 Megaboer se miljardrand-kragsentrale sneuwel oor grondeise ʼn Miljardrand-kragsentrale wat op mnr. Charl Senekal se plaas gebou sou word, is van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ons grond SAL gevat word, wettiglik, kwasi-wettiglik, onwettiglik of geweldadig.

MIN VAN ONS BESEF, OF WIL NIE WEET NIE, DAT SA 1 AUGUSTUS 2015 ‘N HELE NUWE KOMMUNISTIESE BAADJIE AANGETREK HET, DIT GAAN HAND AAN HAND LOOP MET DIE NUWE WET OP ONTEIENING (EN GRONDEISE / GRONDHERVORMING) Grondonteiening die “wettige” werklikheid en hand aan hand belasting betaalbaar op onroerende eiendom – Het jy geweet waarvoor jou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sake van belang in die nuus die afgelope week

Artikel 1: Vrystaat steier onder moorddadige plaasaanvalle Die afgelope maand is eers Johannes (70) en Rita (68) Kritzinger op hul plaas tussen Verkykerskop en Vrede op ‘n Sondagmiddag nadat hulle van die kerk af gekom het deur twee aanvallers elk met verskeie kopskote kritiek gewond. Die volgende Sondag is dr. Hein Smith (77) van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuus Brokkies van Belang in “Absurdistan”

Artikel 1: Vrystaatse vrou op plaas aangeval ’n Vrou is op ’n plaas naby Ficksburg in haar huis aangeval. In nóg ’n plaasaanval in die Vrystaat is die dogter van wyle mnr. Jan van Niekerk van Ficksburg, ’n voormalige lid van Vrystaat Landbou (VL), Woensdagnag op die plaas Mooiplaas aangeval. Inligting wat aan VL en die VKB Veiligheidslessenaar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Doodskoot vir gewillige koper/verkoper. Ons word van alle kante af aangeval.

Aktueel 30 Julie 2015: Sake van belang in die Nuus die afgelope week  Artikel 1 Doodskoot vir gewillige koper/verkoper. Die Wet op Eiendomswaardering tree op 1 Augustus in werking en dan geld die beginsel van gewillige koper en verkoper nie meer nie. President Jacob Zuma het besluit dat die Wet op Eiendomswaardering (Wet 17 van 2014) […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!