SAUK Nuus Brokkies 7 September

Ons kyk vanaand na Brokkies in die nuus Artikel 1 Thazbazimbi sonder Noodvoertuie Thabazimbi sit sonder noodvoertuie insluitende ambulanse, munisipale voertuie wat vullis verwyder en water na die area toe aanry, Die balju van Thabazimbi, mnr. Pieter Rossouw, het Donderdag, 3 September 2015 ‘n lasbrief op die Thabazimbi Munisipaliteit beteken en het op verskeie voertuie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Nuus Brokkies en Sake van Belang

Die twee Swart polisie verkrag blanke man in die openbaar “omdat hy wit is” volgens slagoffer waaroor ons gisteraand berig het, is vandag geskors.   Artikel 1 JSE volg (vir eers) Chinese aandele laer Woensdag 26 Augustus 2015 10:05 China se aandeelpryse het Woensdag verder geval ondanks die besluit deur die Volksbank om rentekoerse te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ondersoek na die leuens waarmee ons kinders TEEN ONS gebreinspoel word in skole

Ons gaan voort na gister se episode oor die leuens met wat ons geskiedenis in die skole verdraai is soos deur die – Verslag saamgestel deur die FAK – N.P. van Wyk Louw-sentrum Julie 2015 ’n Ondersoek na die feitelike korrektheid van die geskiedenis-kurrikulum met ’n spesifieke verwysing na die vertolking van Afrikanergeskiedenis Graad 4 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ons stuur ons kinders na die VYAND se skole waar leuens oor ons geskiedenis geleer word.

Die leuens met wat ons geskiedenis in die skole verdraai is soos deur die Verslag saamgestel deur die FAK – N.P. van Wyk Louw-sentrum Julie 2015 ’n Ondersoek na die feitelike korrektheid van die geskiedenis-kurrikulum met ’n spesifieke verwysing na die vertolking van Afrikanergeskiedenis Graad 4 – Graad 12 Verslag saamgestel deur die N.P. van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuus Brokkies van Belang in “Absurdistan”

Artikel 1: Vrystaatse vrou op plaas aangeval ’n Vrou is op ’n plaas naby Ficksburg in haar huis aangeval. In nóg ’n plaasaanval in die Vrystaat is die dogter van wyle mnr. Jan van Niekerk van Ficksburg, ’n voormalige lid van Vrystaat Landbou (VL), Woensdagnag op die plaas Mooiplaas aangeval. Inligting wat aan VL en die VKB Veiligheidslessenaar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

NASPERS: Ja hoer wat sy romp vir enige regering lig! Sensuur teen Volke

Don Deon bespreek sensuur in SA en Naspers se hand daarin en hoe SAUK Nuus daarteen werk. Daar is ‘n ou Sjinese gesegde dat as jy padda’s in ‘n pot kokende water sit, sal hulle onmiddellik skrik en paniek, maar as jy die padda’s in koue water sit en dan die water reëlmatig tot die kook bring, sal hulle nie daarvan bewus […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Donker dae vir die Witman: “Blanke” word nietig verklaar

Kaapstad -. ‘n Studiebeurs wat in ‘n testament vir behoeftige blankes beskikbaar gestel is om aan die Universiteit van Stellenbosch te studeer, is kragtens ‘n beslissing in ‘n toetssaak in die Wes-Kaapse Hooggeregshof as diskriminerend verklaar aangesien dit glo strydig met die grondwet sou wees. Die saak volg nadat ‘n ondersoek gedoen is deur ‘n taakspan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Generaal Koos de la Rey

Generaal Koos de la Rey (Jacobus Herculaas de la Rey) (22 Oktober 1847, Winburg – 15 September 1914, Langlaagte) was ‘n Boeregeneraal gedurende die Tweede Vryheidsoorlog en word geag as een van die grootste militêre leiers tydens daardie konflik. De la Rey was ‘n diep gelowige mens en ‘n sakbybel was selde nie in sy hande nie. Hy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!