SAUK Nuus Brokkies 7 September

Ons kyk vanaand na Brokkies in die nuus Artikel 1 Thazbazimbi sonder Noodvoertuie Thabazimbi sit sonder noodvoertuie insluitende ambulanse, munisipale voertuie wat vullis verwyder en water na die area toe aanry, Die balju van Thabazimbi, mnr. Pieter Rossouw, het Donderdag, 3 September 2015 ‘n lasbrief op die Thabazimbi Munisipaliteit beteken en het op verskeie voertuie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Nuus Brokkies en Sake van Belang

Die twee Swart polisie verkrag blanke man in die openbaar “omdat hy wit is” volgens slagoffer waaroor ons gisteraand berig het, is vandag geskors.   Artikel 1 JSE volg (vir eers) Chinese aandele laer Woensdag 26 Augustus 2015 10:05 China se aandeelpryse het Woensdag verder geval ondanks die besluit deur die Volksbank om rentekoerse te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sake van belang in die nuus die afgelope week

Artikel 1: Vrystaat steier onder moorddadige plaasaanvalle Die afgelope maand is eers Johannes (70) en Rita (68) Kritzinger op hul plaas tussen Verkykerskop en Vrede op ‘n Sondagmiddag nadat hulle van die kerk af gekom het deur twee aanvallers elk met verskeie kopskote kritiek gewond. Die volgende Sondag is dr. Hein Smith (77) van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuus Brokkies van Belang in “Absurdistan”

Artikel 1: Vrystaatse vrou op plaas aangeval ’n Vrou is op ’n plaas naby Ficksburg in haar huis aangeval. In nóg ’n plaasaanval in die Vrystaat is die dogter van wyle mnr. Jan van Niekerk van Ficksburg, ’n voormalige lid van Vrystaat Landbou (VL), Woensdagnag op die plaas Mooiplaas aangeval. Inligting wat aan VL en die VKB Veiligheidslessenaar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sjina koloniseer Afrika met steun van regerings, multinasionale maatskappye en organisasies

Ons het Vrydag gekyk na China en internet sensuur net om op te som: Die nuwe Vryheid van die Internet ranglys, vrygestel deur navorsing huis Freedom House, ontbloot die maand enige idee dat Naspers China se regering weerstaan. Inteendeel, die verslag skets ‘n grusame foto van ‘n wrede Sjinese regime met sensuur veel erger as wat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!