Jan Christiaan Smuts – 29 Eredoktersgrade en 50 jaar van storm, drang, Sappe en Natte

Die dae van die ‘Natte’ en die ‘Sappe’ is lankal verby en hul hewige twiste ’n haas vergete deel van die ou bedeling se geskiedenis. Maar daar is nog heelparty ouer Suid-Afrikaners wat wonder hoe ons wêrelddeel vandag sou gelyk het as die ‘aarts-Sap’ Jannie Smuts daardie verkiesing doer in 1948 gewen het… JAN CHRISTIAAN […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ondersoek na die leuens waarmee ons kinders TEEN ONS gebreinspoel word in skole

Ons gaan voort na gister se episode oor die leuens met wat ons geskiedenis in die skole verdraai is soos deur die – Verslag saamgestel deur die FAK – N.P. van Wyk Louw-sentrum Julie 2015 ’n Ondersoek na die feitelike korrektheid van die geskiedenis-kurrikulum met ’n spesifieke verwysing na die vertolking van Afrikanergeskiedenis Graad 4 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ons stuur ons kinders na die VYAND se skole waar leuens oor ons geskiedenis geleer word.

Die leuens met wat ons geskiedenis in die skole verdraai is soos deur die Verslag saamgestel deur die FAK – N.P. van Wyk Louw-sentrum Julie 2015 ’n Ondersoek na die feitelike korrektheid van die geskiedenis-kurrikulum met ’n spesifieke verwysing na die vertolking van Afrikanergeskiedenis Graad 4 – Graad 12 Verslag saamgestel deur die N.P. van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ons grond SAL gevat word, wettiglik, kwasi-wettiglik, onwettiglik of geweldadig.

MIN VAN ONS BESEF, OF WIL NIE WEET NIE, DAT SA 1 AUGUSTUS 2015 ‘N HELE NUWE KOMMUNISTIESE BAADJIE AANGETREK HET, DIT GAAN HAND AAN HAND LOOP MET DIE NUWE WET OP ONTEIENING (EN GRONDEISE / GRONDHERVORMING) Grondonteiening die “wettige” werklikheid en hand aan hand belasting betaalbaar op onroerende eiendom – Het jy geweet waarvoor jou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Omstrede Grondkwessie en ander Nuus van belang

Artikel 1: Eskom se Ooreenkoms sal Thaba Munisipaliteit Sink THABAZIMBI – Die afbetalingsooreenkoms tussen Eskom en die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit in Noord-Transvaal gaan tot die ineenstorting van dié munisipaliteit lei. Die burgerregte-organisasie het hulle kommentaar tydens ’n openbaredeelnameproses ingedien nadat Eskom onlangs aangekondig het dat hulle van voorneme is om die munisipaliteit se krag af te sny […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sjina koloniseer Afrika met steun van regerings, multinasionale maatskappye en organisasies

Ons het Vrydag gekyk na China en internet sensuur net om op te som: Die nuwe Vryheid van die Internet ranglys, vrygestel deur navorsing huis Freedom House, ontbloot die maand enige idee dat Naspers China se regering weerstaan. Inteendeel, die verslag skets ‘n grusame foto van ‘n wrede Sjinese regime met sensuur veel erger as wat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

NASPERS: Ja hoer wat sy romp vir enige regering lig! Sensuur teen Volke

Don Deon bespreek sensuur in SA en Naspers se hand daarin en hoe SAUK Nuus daarteen werk. Daar is ‘n ou Sjinese gesegde dat as jy padda’s in ‘n pot kokende water sit, sal hulle onmiddellik skrik en paniek, maar as jy die padda’s in koue water sit en dan die water reëlmatig tot die kook bring, sal hulle nie daarvan bewus […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

J.B.M. Hertzog – Generaal, Politikus, Taalstryder en Premier

James Barry Munnik Hertzog, (3 April 1866, Wellington – 21 November 1942, Pretoria) was ‘n Suid-Afrikaanse regter, generaal en politikus. Hy was ook bekend as J.B.M. Hertzog en Generaal Hertzog. J.B.M. (Barry) Hertzog is op 3 April 1866 in Wellington in die Kaapkolonie gebore, uit ‘n ou Kaapse geslag van Afrikaners. Hy was die agtste kind van Johannes Albertus Munnik Hertzog en Susanna Maria Jacoba Hamman. Hy het in die regte aan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!