Sjeef by die koffie? – Blade Nzimande dalk vergiftig

Jare gelede het Fanus Rautenbach se liedjie Sjeef by die Koffie nr 7 op die treffersparade gehaal. Dit was na aanleiding van ‘n diplomaat wat gekla het dat daar gif in sy koffie gegooi is.

Nou is die SAKP leier, Blade Nzimande, met voedselvergiftiging opgeneem wat hy tydens die ANC kongres opgedoen het.

Is die ANC werklik so kwaad vir die Kommuniste dat hulle sover sal gaan om die leier te vergiftig?

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!