So koop ANC stemme

So koop ANC stemme

Met die munisipale verkiesings vanjaar is die regering weer besig om met belastingbetalersgeld op ‘n inkopietog vir stemme te gaan.
Honderd-en-een tradisionele leiers van Limpopo het splinternuwe dubbelkajuitbakkies en selfone kort voor Kersfees ontvang.
Die rekening vir die belastingbetaler was R89 miljoen.
Die premier, Stan Mathabatha, het die oorhandiging van die Toyota Hilux- en Ford Ranger-bakkies waargeneem.
Daar is ook vir elke bakkie ‘n petrolkaart. – Vryburger

Enjoyed this post? Share it!