SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE
Kors:
240 g Koekmeel
230 g Botter
150 g Cheddarkaas
Vulsel:
500g Spinasie
45 ml olie
250 g Spek
1 groot Ui
1 Knoffelhuisie
300 g Sampioene
Sout, peper en aromat
100 g Gerasperde cheddarkaas
Bolaag:
3 Eiers
150g Korrelerige maaskaas
100 ml Melk
1 wiel Feta
Meng al die bestandele met ‘n voedselverwerker totdat dit ‘n deeg vorm. Gebruik dan ‘n koekpan met ‘n los boom en smeer die kante en die boom met die deeg. Laat staan in die yskas vir 15min.
Soteer die spek, uie, sampioene en knoffel in olie tot gaar. Kook die spinasie en voeg by die gaar spekmengsel. Laat dit vir 5min kook. Voeg al die speserye by. Skep mengsel eweredig in pan. Strooi gerasperde kaas oor.
Klits al die bolaag se bestandele behalwe die feta. Giet die mengsel oor die spinasie. Frimmel dan die feta kaas oor.
Bak vir sowat 40min in die oond by 180oC.
Bedien warm of koud saam met gebraaide kersie tamaties, of net ‘n lekker mengel slaai
Deur: Danie van Rensburg – OU Boerekos Resepte (via Kreatiewe Kos Idees)

Kors:
240 g Koekmeel
230 g Botter
150 g Cheddarkaas
Vulsel:
500g Spinasie
45 ml olie
250 g Spek
1 groot Ui
1 Knoffelhuisie
300 g Sampioene
Sout, peper en aromat
100 g Gerasperde cheddarkaas
Bolaag:
3 Eiers
150g Korrelerige maaskaas
100 ml Melk
1 wiel Feta
Meng al die bestandele met ‘n voedselverwerker totdat dit ‘n deeg vorm. Gebruik dan ‘n koekpan met ‘n los boom en smeer die kante en die boom met die deeg. Laat staan in die yskas vir 15min.
Soteer die spek, uie, sampioene en knoffel in olie tot gaar. Kook die spinasie en voeg by die gaar spekmengsel. Laat dit vir 5min kook. Voeg al die speserye by. Skep mengsel eweredig in pan. Strooi gerasperde kaas oor.
Klits al die bolaag se bestandele behalwe die feta. Giet die mengsel oor die spinasie. Frimmel dan die feta kaas oor.
Bak vir sowat 40min in die oond by 180oC.
Bedien warm of koud saam met gebraaide kersie tamaties, of net ‘n lekker mengel slaai
Deur: Danie van Rensburg – OU Boerekos Resepte (via Kreatiewe Kos Idees)

A user's photo.
8,800 people reached

 

 

Posted by Corrie Slabbert · 7 hrs ·

Mock Tuna-Noodle Casserole (A bit more Vegan as per request)

Serves 6
A salty chickpea cake has just the right flakiness for a tasty mock tuna.
Mock Tuna

See More

A user's photo.
939 people reached

Posted by Don Deon · 16 hrs ·

Ekstra polisielede ontplooi om swart teen swart xenofobie in KZN te bestry.

Bykomende openbare-orde-polisielede is ontplooi om die plaaslike polisie in KwaZulu-Natal by te staan in die stryd teen xenofobie in die provinsie.

Riah Phiyega, nasionale polisiekommissaris, het Saterdag ʼn hoëvlak-afvaardiging vergesel wat verskeie kampe rondom Durban besoek het waar uitlanders onder polisiebewaking bly. “Die polisie op die grondvlak werk baie hard om hierdie gewelddadige situasie te

See More

Sauk Nuus's photo.
Sauk Nuus's photo.
3,150 people reached

 

 

Posted by Don Deon · 12 hrs ·

Kykuit. Selfoon dief sit sy eie foto op gesteelde foon se whatsapp.

A user's photo.
7,044 people reached

 

 

Missing: Amanzimtoti KZN Lorraine Bothma 45 yrs 29 March 2015. OB 240/03/2015&4385/03/2015. Circumstances: She was last seen at Belavista Bar Warner Beach on 29 Mar at 22.00 hrs. She was wearing a pair of shorts and dark grey/black t-shirt. Driving a Kia Picanto Orange in colour Reg Nr: ND 637359.(unknown). Any info contact Amanzimtoti SAPS Head Detectives: 031-913 1349/1300/PLTT 072 214 7439

A user's photo.

Missing: Amanzimtoti KZN Lorraine Bothma 45 yrs 29 March 2015. OB 240/03/2015&4385/03/2015. Circumstances: She was last seen at Belavista Bar Warner Beach on 29

See More

876 people reached

Posted by Don Deon · 13 hrs ·

Mahatma Ghandi standbeeld in JHB ook met verf gegooi. Een man in hegtenis.

The statue and a commemorative plaque were smeared with white paint this afternoon.

Police have confirmed a statue of Indian leader and philosopher Mahatma Ghandi in the Johannesburg CBD has become the latest monument to be defaced this weekend.

See More

Sauk Nuus's photo.
Sauk Nuus's photo.
Sauk Nuus's photo.
Sauk Nuus's photo.
1,788 people reached

 

 

Posted by Don Deon · 13 hrs ·

ATTEMPTED HIJACK : N17. WITS RIFLE RANGE DR. MOTORIST HAS SHOT PERP.

1,145 people reached

 

 

A user's photo.
573 people reached

 

 

Posted by Corrie Slabbert · 16 hrs ·

AMARULA Triangle fridge tart (translated on request received from Rosamond Farley )
(Shared by FRIEDA WASSENAAR)
100 g butter
60 ml castor sugar
250 g creamed cheese

See More

A user's photo.
1,948 people reached
    • Corrie Slabbert Narinda Zeeman dankie vir jou opmerking. Dit is in die lig van die positiewe reaksie en met die oog op positiewe groei dat ons die resepte en vermaak byvoeg. Ons waardeer die reaksie en voel asb vry om insette te lewer oor hoe ons van groter diens kan wees.
    • Corrie Slabbert
      Write a reply…

Posted by Marie Louw · 17 hrs ·

Armand Hofmeyr, seun van Steve Hofmeyr, se vriendin in ‘n ongeluk betrokke met ‘n swart man wat haar in die gesig geklap en gespoeg het

Chantelle Bisschoff, die sanger Armand Hofmeyr se vriendin, is Sondagmiddag ná ʼn ongeluk op die N12 tussen Fochville en Potchefstroom geklap en gespoeg, glo deur ʼn man wat moontlik onder die invloed van alkohol bestuur het.

Bisschoff, ʼn lugwaardin, het van Mosambiek af teruggekeer en was op pad na haar ouers se huis in Klerksdorp. “Dit het ba

See More

Sauk Nuus's photo.
Sauk Nuus's photo.
8,240 people reached

 

 

Posted by Don Deon · 18 hrs ·

Koningin Victoria Standbeeld was geskend deur alleen BLANKE man. Liberaal? Boer? Aanhitser?

Lone Queen Victoria statue vandal caught on CCTV
Port Elizabeth – Video footage captured from CCTV cameras around the city centre show that a man, apparently acting alone, was responsible for throwing green paint on the Queen Victoria statue in Nelson Mandela Bay.
While Eastern Cape police spokesperson, Johan Rheeder, said police were still investigating and no suspects had been ident

See More

A user's photo.
1,654 people reached

 

 

Posted by Don Deon · 19 hrs ·

Malawi reik uit “Shoot on sight” vir enigiemand wat Albino’s aanval.

Malawi police are under orders to shoot anyone attacking albinos in the latest bid to crack down on a rising wave of violence against albinos in East Africa whose body parts are prized in black magic.

At least 15 people with albinism, mostly children, have been killed, wounded, abducted or kidnapped in East Africa in the past six months with a marked increase in Malawi, Tanzania and Burundi, according to the…

Continue Reading

A user's photo.
831 people reached

 

 

Posted by Corrie Slabbert · 20 hrs ·

Onweerstaanbare tiramisu

Koffieslawe sal dol wees oor hierdie maklike weergawe van die Italiaanse gunsteling. En mense wat nie koffie drink nie, sal waarskynlik van plan verander.

Genoeg vir 9 mense

See More

A user's photo.
4,648 people reached

 

 

Posted by Corrie Slabbert · 20 hrs ·

Cremora-tert
LEWER 1 TERT VAN 24 CM
Bereiding: 30 minute
Verkoeltyd: 1 uur
500 g Cremorapoeier

See More

A user's photo.
5,858 people reached

Posted by Don Deon · 23 hrs ·

Helen Zille bedank as DA leier. Sal DA nou behoorlik ‘n ANC opvolger word? Gaan VF+ baat?

Democratic Alliance (DA) leader Helen Zille has announced she is stepping down as the party’s leader.

Zille made the announcement at a press briefing at the OR Tambo International Airport in Johannesburg.

See More

A user's photo.
3,614 people reached

 

 

Enjoyed this post? Share it!