Gaan dit ooit eendag ophou – Swartes dreig blankes met die dood

Die onverdraagsaamheid van talle swart inwoners van die land, het skerp op die voorgrond gedring na die geval in ‘n Spur restaurant in Johannesburg, waar ‘n blanke pa die ma van ‘n swart kind aangespreek het nadat dié die blanke dogtertjie aangerand het.

Twee mans wat verkeerdelik vir die betrokke pa aangesien is, is met die dood gedreig, terwyl swartes op sosiale media hulle adresse en telefoonnommers vrygestel het.

Een van die mans, wat op Orkney woon, het reeds traumaberading ontvang.

Die een familie het reeds soveel as 400 oproepe gekry.

Die swart vrou, wat die blanke man in die Spur-voorval gevloek en geskel het en geweier het om haar aanrander-kind aan te spreek, word egter deur die media as die onskuldige slagoffer voorgestel.

Die feit dat swartes doodsdreigemente teenoor selfs onskuldiges maak, wys hulle onverdraagsaamheid, en die vlak van wit haat wat in die land heers.


Enjoyed this post? Share it!