Swartwoud Poeding / Tert

Swartwoud Poeding / Tert

Swartwoud Poeding

1 1/2 Sjokolade Swissrol of sjok sponskoek

2 houers gladde maaskaas

2 blikke kondensmelk

125ml Suurlemoensap

1 Blik Swartkersies (black cherries) ontpit

KersielikeurSny koek in lagies en pak en lagie in bak.

Sprinkel met die likeur.

Meng die suurlemoensap met kondensmelk en voeg dan die maaskaas by en meng lekker deur.

Sit helfe van die mengsel op die lagie koek en pak die cherries was gedreineer is in helfte stukkies op.

Pak weer ‘n lagie gesnyde koek, sprinkle met likeur, dan die res van die kondensmelk mengsel.

Pak dan die kersies bo-op en strooi flake bo-oor.

Neem dan die stroop van die kersies en bring tot kookpunt en maak dki met maizena en strooi so tussen deur die kersies.

Resep en Foto: Joyce Geers-Minnaar

Food lovers

Enjoyed this post? Share it!