Polisie betaal glo R52 m vir 169 flitsligte – is dit met goud beslaan?

Die polisie het glo op die laaste dag van die 2015/16- finansiële jaar meer as R52 miljoen betaal vir 169 flitsligte. Die DA het Woensdag in ʼn verklaring gesê dié geld is glo aan Forensic Data Analysts (FDA) betaal vir ʼn kontrak om die 169 flitse te lewer. Daar is dus meer as R300 000 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!