Voormalige 50/50 aanbieder Johan Botha word doodgeskiet tydens rooftog

Johann Botha, voormalige aanbieder van die wildprogram 50/50, is gisteraand (7 Junie 2017) in Maboneng, Johannesburg in ’n rooftog doodgeskiet. RSG het vanoggend bevestig Johann is gisteraand omstreeks 19:30 in ’n kroeg in Maboneng tydens ’n rooftog geskiet. Die eienaar van die Zebra Inn-kroeg (waar die rooftog plaasgevind het), is ook tydens die voorval dood. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!