Ontsnapte gevangene op plafon kom sy moses teë

Hy het so stil soos ’n muis op die plafon weggekruip, maar Roland Barnard is ná ’n gesamentlike poging deur die gemeenskap in die suide van Johannesburg in hegtenis geneem. Barnard was Dinsdag een van 20 gevangenes wat uit ’n polisievangwa in Johannesburg ontsnap het. Woensdagaand was hy terug agter tralies. “Ons het ’n wenk […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisiebeampte aangekeer na hy staatsmotor aan bendelede leen

’n Polisiebeampte is glo by ’n vleisbraaiery in die geselskap van berugte bendelede aangekeer nadat hy na bewering sy staatsmotor aan vier vermeende bendelede geleen het. Die voorval het Vrydagaand in Port Elizabeth gebeur toe ’n vrou deur die insittendes van ’n Kabegapark-polisiemotor beroof is. ’n Wit Ford Figo-motor het glo langs haar in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!