Porterville plaasaanval: Ekstreme haat en geweld word uitbasuin – “Kill Die boer”, Viva Juju” en “Viva EFF” – ANC-regime ontken egter nogsteeds die harde werklikheid van plaasmoorde in SA!

Terroriste val man en vrou aan op plaas in Porteville, barbare nou opsoek vir klag van poging tot moord en seksuele aanranding

Terroriste val bejaarde egpaar aan op kleinhoewe, man wreedaardig aangerand en vrou beseer

Ladybrand plaasmoord – Barbare vermoor Plaasbestuurder, oorskot word gekry waar hy onderstebo hang, vrou verkrag

ANC-regering doen nie genoeg om plaasaanvalle te voorkom nie – Jong meisie van Klerksdorp distrik word aangerand tydens plaasaanval

Lafhartige terroriste slaan ou man dood tydens rooftog in KZN, sy mond is toegplak en sy hande en bene gebind – Misdaad is heeltemal buite beheer

Wrede terroriste in blou lig voertuig teiken geliefde gemeenskapswerker in Walkerville

Paartjie van Potchefstroom is erg beseer gedurende huisbraak, dit vir slegs twee selfone

Cyril Ramaphosa ontken nog steeds dat hierdie tragedies bestaan – 9 plaasaanvalle, insluitende 4 plaasmoorde in 6 dae in Suid-Afrika

Plaasaanvalle word as huisroof beskou – Bejaarde man gruwelik tydens plaasaanval aangerand op plaas in Noordwes

Verdagtes geklee in SAPD inform oorval vrou, beroof haar van bankkaarte en kontant en verkrag haar herhaaldelik

Vyf gewapende terroriste val bejaarde egpaar aan op kleinhoewe buite Daniëlskuil, Noord-Kaap