Twee sestig-jariges op kleinhoewe naby De Deur aangeval en gemartel

Twee mans, beide in hul 60’s, is gisteraand op hul plot in Elandsfontein, naby De Deur, deur vier mans oorrompel, vasgebind en gemartel. Mnre. Hans Nothnagel en Frik Grobler het ondersoek gaan instel toe die honde vreeslik begin blaf het, maar het niks vreemd opgemerk nie. Hulle is weer terug in die huis en het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kleinhoewe inwoner met ‘n graaf aangeval – Potgietersrus

MOKOPANE – ‘n Inwoner van Lisbon kleinhoewes is Saterdagoggend met ‘n graaf aangeval na ‘n konfrontasie met ‘n man wat op sy gesin se kleinhoewe betrap is. Alma Pieterse wat daar woon, het aan Bosveld vertel haar skoonseun, Edward Els, is Saterdagoggend kort voor 08:00 na buite om te gaan rook toe hy ‘n man by […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rowers slaan vrou, byt dominee tydens inbraak

Dit is nie die eerste keer dat die Breytenbach-egpaar deurloop onder gewapende rowers nie. Die vorige keer op die plaas waar hulle woonagtig was, is dr. Hendrik Breytenbach (66) met ’n warm strykyster gebrand en het die rowers gedreig om sy vrou te verkrag. Hierdie keer is daar op die egpaar geskiet, me. Betsie Breytenbach […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrou hang aan vensterbank tydens gewapende huisroof

‘n Vrou het Saterdagoggend in die vroeë oggendure eers in ‘n kas weggekruip en toe in die reën aan ‘n vensterbank vasgeklou en vir hulp gebel terwyl vier gewapende rowers die ander inwoners van die huis in Schoemansville aangehou en herhaaldelik aangerand het. Yvette Visser en André du Toit voor die boonste vensterbank waas sy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde egpaar van Port Elizabeth word wreedaardig aangerand tydens huisroof

Die gemeenskap van Schoenmakerskop in Port Elizabeth is geskok nadat ’n bejaarde egpaar Dinsdag in die middernagtelike ure in hul huis in Marinerylaan in ’n huisroof wreed aangerand is. Volgens ’n woordvoerder van die polisie, kol. Priscilla Naidu, is die 76-jarige man op die toneel dood nadat hy in die gesig geskiet is. Sy lewensmaat, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gavin Wingrave – man wat van moord aangekla en vrygespreek tydens plaasaanval aangerand en ernstig beseer

Gavin Wingrave het sy vrou, Nadine, voorberei om situasies soos die plaasaanval Maandagaand op hulle te hanteer. Wingrave is deur drie mans op die plaas Heidelvallei naby Witrivier oorval en erg met ’n ysterstaaf aangerand. Nadine kon haarself betyds in die plaashuis toesluit en hulp ontbied. Wingrave het ernstige kopbeserings soos skedelfrakture en wonde aan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grace Mugabe op soek – SA Polisie op hoë gereedheid indien sy land sou verlaat

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens monitor Grace Mugabe, vrou van die Zimbabwiese president Robert Mugabe, wat daarvan beskuldig word dat sy twee jong vroue in Johannesburg aangerand het, om seker te maak dat sy nie die land verlaat nie, het polisieminister Fikile Mbalula Donderdag gesê. Hy het gesê daar is “geen manier” wat pres. Mugabe se vrou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Skopboks instrukteur staar klagtes van poging tot moord en kindermishandeling in gesig na 2jarige veelvuldige beserings opdoen

Nog ’n hartverskeurende saak het skokgolwe deur die Goudveld gestuur toe ’n tweejarige na bewering gruwelik deur ’n man, wat ook ’n skopboks-afrigter is, aangerand en mishandel is. Gerrie Martin (49) en Jo-Anne Davis (42) van Virginia is Donderdag (15/06) in hegtenis geneem op klagte van kindermishandeling en die versuim om aanranding op ’n kind […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Egpaar van Mpumalange getraumatiseer na wreedaardige plaasaanval

WAARSKUWING: Die foto’s onderaan die berig kan sensitiewe lesers of kinders ontstel. Dries (70) en Mariaan Schoeman (68), die egpaar wat Woensdag op hul plaas in Mpumalanga beroof en erg aangerand is, is erg getraumatiseer deur die voorval. Maroela Media het vroeër berig die egpaar is buite hul huis oorval en met staaldraad vasgebind en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ouma verloor haar lewe en kleinkind veg steeds verbete vir hare na wreedardige aanval by hul woning

Die 47-jarige Tershia Botha is dood nadat sy laas naweek in haar huis aangerand is. Haar kleinkind (3) veg steeds vir haar lewe in ’n hospitaal. Geen verdagtes is nog in hegtenis geneem nie en die ondersoek van die Bethelsdorp-polisie duur voort. “EK KAN nie glo dat ’n gesonde persoon nou ’n lyk is nie. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!