Bejaarde vrou van Stellenbosch in plaashuis aangeval, honde doodgesteek

Haar ma se aanvallers het haar vermoedelik ingewag. Só het Marlene Botha van Durbanville Maandag gesê nadat haar ma, Susan Joubert (87), Sondag kort ná 16:30 deur vermoedelik drie of vier aanvallers in haar huis op die plaas Aan-Den-Weg, buite Stellenbosch, aangeval en van haar besittings beroof is. Haar ma se twee honde is deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Terroriste bind egpaar vir ure vas tydens plaasaanval in Mpumalanga

’n Egpaar van Jam Tin Creek in Kaapmuiden, Mpumalanga, het Saterdag byna drie ure lank gespook om hulself te bevry nadat hulle helder oordag op hul plaas aangeval en aangerand is. Sers. Gerald Sedibe, polisiewoordvoerder, sê David (86) en Colleen (84) Elphick het om ongeveer 11:00 by hul plaashek aangekom om die perseel binne te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Blanke vrou se tone afgesny maar Malema dreig oor K-woord

Terwyl ‘n blanke vrou in Ermelo se agt tone afgesny is deur swart kapers met ‘n “skerp” voorwerp in ‘n rassistiese aanval, is Malema die een wat sy kaders oproep om mense wat die k-woord gebruik aan te vat. Dit volg na H&M winkels bestorm is en winkels geplunder en verniel is, dit omdat die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rowers dreig om vyfjarige meisie in oond te druk tydens huisrooftog

Vier booswigte het ’n gesin gedreig om ’n vyfjarige kleuter in die oond te druk as die gesin nie hul versoek gehoorsaam om waarde volle items aan hulle te oorhandig tydens ’n huisrooftog nie. Die voorval het afgespeel Dinsdag oggend omstreeks 08:45 in Old Inandaweg in Verulam in KwaZulu-Natal. Volgens ’n verklaring van Reaction Unit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Egpaar bid vir hulself en rowers tydens plaasaanval

Hulle het nie net hardop gebid dat hul lewe gespaar moet word nie, maar ook dat hul aanvallers tot besinning sal kom. Só het Peet van Vuuren (62) en sy vrou, Dorethea (60), ure lank op hulle knieë in hul plaashuis deurgebring gedurende ’n aanval Saterdag in die vroeë oggendure. Die egpaar is in hul […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Inwoner van Jan Kempdorp vermoor op kleinhoewe

’n Inwoner van Jan Kempdorp is volgens AfriForum die afgelope naweek op sy kleinhoewe vermoor. Mense het op Facebook hulde gebring aan Attie Jooste wat glo gesteek en op die toneel dood verklaar is. Die polisie sê hulle sal later kommentaar lewer. Volgens Ian Cameron, hoof van veiligheid by AfriForum, het Jooste glo die kleinhoewe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasaanvallers wou gesin van Caledon leed aandoen

Jacques Bouwer en sy seun Jan het Dinsdag ’n aanval op hul plaas buite Caledon oorleef. Bouwer en sy gesin is Dinsdag kort ná 00:30 deur drie mans in hul huis aangeval. Een van die mans het vroeër vir Bouwer gewerk, maar is afgedank nadat hy glo by hulle en by ’n buurplaas ingebreek het. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Heidelberg slagoffer wat meer as maand terug met panga aangeval is, oorlede

Pieter van Deventer (64), die man wat in November in sy huis in Heidelberg wreed met pangas aangeval is, is Dinsdagoggend in die hospitaal oorlede. Van Deventer se dogter, Elaine, het die nuus aan Maroela Media bevestig. “My pa is gisteroggend [Dinsdag] net na 01:00 oorlede. Hy was vir 46 dae in die hospitaal aan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Reeds 78 plaasmoorde en 414 plaasaanvalle vir die jaar in Suid-Afrika

Teen Vrydag, 15 Desember 2017, was daar reeds 78 plaasmoorde en 414 plaasaanvalle vir die jaar in Suid-Afrika, volgens die TLU SA. *Mnr. Louis Meintjies, voorsitter van die TLU SA, sê hoewel 2017 nog nie verby is nie, is die misdaadsyfer reeds hoër as dié van 2016*. *Verlede jaar was daar 71 plaasmoorde en 369 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde egpaar van PE vasgebind, van R10 beroof

Rowers het ’n bejaarde man van Port Elizabeth vasgebind en sy beursie, waarin daar net R10 was, gesteel. Die bejaarde man (85) en sy vrou is in die vroeë oggendure van Sondag deur twee onbekende mans in hul huis in Walmer, Vierde Laan, wakker gemaak. Die twee onbekende mans het ’n skuifdeur van die huis […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!