Visserman se keel afgesny langs Vaalrivier – Hoofstroom media swyg oor moorde op ons volksmense

Boodskappe van meegevoel het in sosiale media ingestroom oor die dood van ’n man van Krugersdorp ná ’n uiters gewelddadige aanval op hom, sy vrou en nog ’n egpaar langs die Vaalrivier. Freddie Barnard (52) is Maandagaand in ’n Bloemfonteinse hospitaal dood. Hy het ’n skedelbreuk en bloeding op die brein opgedoen en sy keel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘Voel soos gruwelfliek’, sê slagoffer na huis aan die brand gesteek is

Ek is net dankbaar ons almal leef nog, maar ek vermoed hierdie voorval was meer as ’n kamtige roof. Die een oomblik het hy nog fliek gekyk en die volgende oomblik het hy gevoel of hy in ’n gruwelfliek is, sê ’n inwoner van ’n huis in Koedoeweg in Port Elizabeth oor ’n voorval waarin […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gavin Wingrave – man wat van moord aangekla en vrygespreek tydens plaasaanval aangerand en ernstig beseer

Gavin Wingrave het sy vrou, Nadine, voorberei om situasies soos die plaasaanval Maandagaand op hulle te hanteer. Wingrave is deur drie mans op die plaas Heidelvallei naby Witrivier oorval en erg met ’n ysterstaaf aangerand. Nadine kon haarself betyds in die plaashuis toesluit en hulp ontbied. Wingrave het ernstige kopbeserings soos skedelfrakture en wonde aan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Twee slagoffers beseer tydens twee afsonderlike kleinhoewe-aanvalle in Suid-Afrika

Twee afsonderlike kleinhoewe-aanvalle het hulle Dinsdag in Noordwes en Gauteng afgespeel. Die eerste aanval het noord van Potchefstroom in die Rysmierbult-omgewing langs die R501 plaasgevind. Kapt. Amanda Funani, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê ʼn man en vrou het in hul huis televisie gekyk toe hul honde omstreeks 21:15 op die kleinhoewe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grootbrak-moorde: Skokverslag in hof aangehoor

Die verhoor van die man wat in hegtenis geneem is in verband met die wrede moord op Tewie (72) en Eurika (62) Human in hul huis in Grootbrakrivier in die Wes-Kaap, het vandeesweek in die Mosselbaai-hooggeregshof begin. Die man wat daarvan verdink word dat hy ‘n egpaar van Groot-Brakrivier wreed vermoor het, pleit onskuldig op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA se dubbele standaarde: Vrou se oë uitgekerf – man moeg oor saak wat sloer

Frans Maela (28) en Alfred Hlongwane (45) het Vrydag vlugtig in die Polokwane landdroshof verskyn weens die moord op Tanya Wiers (44), waar die saak weer uitgestel is. “Dit maak my moeg dat die saak so sloer,” het Rolf Wiers, Tanya se man, gesê. Sy vrou is op Woensdag 7 Februarie helder oordag in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boer met pik aangeval op kleinhoewe buite Witbank

ʼn Boer van Mpumalanga is per helikopter na ʼn hospitaal in Johannesburg gevlieg nadat hy Saterdagoggend op ʼn kleinhoewe buite Emalahleni (Witbank) met ʼn pik aangeval is. Mike Botha (45) is omstreeks 08:00 op die kleinhoewe tussen Witbank en Middelburg, waar hy met groente boer, aangeval. Hy het ernstige wonde aan sy bene opgedoen, asook […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde boer wat wreed aangeval en gemartel is op kleinhoewe buite Potchefstroom sterf

Opvolg: Victor Cooks (75), die man wat saam met sy vrou Gwen (74) op hul kleinhoewe in Potchefstroom aangeval en gemartel is, het vanoggend gesterf. Cyril Cooks, hul seun, het dié nuus aan Maroela Media bevestig. “Die susters het ons vanoggend 06:20 gebel en gesê dit lyk nie goed nie, en voor ons daar kon […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasterroriste kry die wind van voor by ‘n plaas.

Alhoewel die 72-jarige mnr. Hennie Gerber van die Sundra omgewing self gewond is tydens ‘n plaasaanval, het hy waarskynlik ‘n paar goeie skote ingekry op sy aanvallers. Hy is deur vyf terroriste aangeval, wat eers sy plaaswerkers oorrompel het en dié saamgeneem het na die boer se woning. Die plaaswerker het egter alarm gemaak. Twee […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boer van Breswol, Mpumalanga in maag geskiet tydens plaasaanval

“Tsoti’s!” het ’n plaaswerker alarm gemaak toe vyf mans Saterdagoggend sy werkgewer wou aanval. Hennie Gerber (72)van Breswol in die Sundra-omgewing in Mpumalanga is in die maag geskiet. Hy het ook self ’n paar skote afgevuur gekry en volgens die bloed op die toneel rondom die huis en heining is van die verdagtes gewond. Kapt. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!