Wees gewaarsku, nuwe verkeerswet bring puntestelsel in

Die nuutste Aarto wet is die parlement goedgekeur ten spyte van ‘n sterk pleidooi daarteen deur VF Plus. Dit baan die weg vir die inwerkingstelling van ‘n strafpunte stelsel waar eienaars van voertuie gepenaliseer word op ‘n stelsel wat kan lei tot die weiering om lisensies te hernu. Waarnemers is skepties oor wat werklik gaan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!