Openbare Beskermer onderstreep haar onkundigheid deur hofaksie teen haar bevindings en aanbevelings oor Absa teen te staan

Die Openbare Beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane se besluit om die hofaksie teen te staan wat die Reserwebank en Malusi Gigaba, minister van finansies, ingestel het teen haar bevindings en aanbevelings oor Absa, is irrasioneel en onderstreep haar onkundigheid en onbevoegdheid, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Adv. Alberts sê dit is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Black First Land First betoog – ABSA moet apartheidsgeld terugbetaal

Ondersteuners van die Black First Land First (BLF)-beweging het aangedui dat hulle Woensdag by verskeie Absa-takke in Gauteng gaan betoog om aan te dring dat die bank die sogenaamde “apartheidsgeld” terugbetaal. Dit volg nadat adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), bevind het dat Absa, voorheen Bankorp, tussen 1985 en 1995 ʼn onwettige reddingsboei van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bankrekening bevraagteken van Zuma se vrou – Dit is nou een van vele vroue

Absa bank het na bewering gevra dat een van Jacob Zuma se vroue, Thobeka Madiba-Zuma, rekenskap moet gee oor die finansiële aktiwiteite in haar bankrekening. Die bank wil glo hê sy moet rekenskap gee van miljoene rande wat deur haar rekening vloei. Sy is reeds vroeër die jaar versoek om antwoorde te verstrek, maar sy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog instellings se krediet word afgegradueer danksy BEE

Die Fitch graderingsmaatskappy het Absa, Nedbank, First Rand, Standard Bank, Investec, Eskom, Transnet en MTN afgradeer na BB+ oftewel rommelstatus. Standard & Poor’s het Santam, Sanlam, Exxaro en Ou Mutual afgradeer. Die meeste van die instellings het reeds toegegee vir die regering se swart bevoordelingsvereistes, sonder dat daar noodwendig na bekwaamheid gekyk word by die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Massiewe Bende Infiltreer Vodacom. Skelms Regeer, Ons Betaal, Besigheid Maak Wins en Die Wet is Dood

Die Valke wil nou die hulp van die Amerikaanse federale speurdiens (FBI) inroep nadat hulle snuf in die neus gekry het van ’n massiewe sindikaat wat glo Vodacom geïnfiltreer het vir onwettige SIM-ruilings om internetbankbedrog te pleeg. Boonop het Rapport vandag onthul dat elektroniese bank­bedrog meer as verdubbel het sedert die vorige jaar. Die Suid-Afrikaanse […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!