Ramaphosa sal die land se volgende president wees: Magashule

Cyril Ramaphosa, president van die ANC, kan nou sy masjinerie oliestort en die tuig van staatspresident Jacob Zuma oorneem. Dit is net ‘n kwessie van wanneer.

Ramaphosa se opvolging tot die hoogste kantoor in die land is Dinsdag, na die party se spesiale vergadering van die nasionale uitvoerende komitee, tydens die party se hoofkantoor Albert Luthuli House se hoofkwartier, deur die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, redelik skraal besorg. om Zuma se lot te bespreek.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hoe werk die “#Zuma Herroeping”?

Kaapstad. – Die ANC het besluit om president Jacob Zuma, die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, Dinsdag te herroep

Magashule het gesê dat hy ‘n besluit gekommunikeer het om Zuma as die staatshoof van die land te herroep, maar hy het nog nie gereageer nie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mislukte ANC landbouprojekte skiet orals op

Nog ‘n mislukte landbouprojek buite die tuisdorp van nog ‘n ANC-politikus. So lyk ‘n groente- en hoederplaas buite Parys, Ace Magashule se tuisdorp, waar drie hipermoderne hoenderhuise a die afgelope vyf jaar halfklaar staan. Deur: Netwerk 24
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuwe Sekretaris Generaal van ANC is ‘n man met ‘n redelike aptyt!

Klaarblyklik is die nuwe Sekretaris Generaal van die ANC (Ace Magashule- premier van die Vrystaat wat so graag standbeelde van Kubaanse kommunistiese diktators oprig) – ‘n man met ‘n redelike aptyt! Is dit ‘n voorbode van die vraatsug wat wag onder ‘n Ramaphosa-bewind of was hy maar net regtig honger? Deur: Front Nasionaal
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC voorsitter in die Vrystaat, Ace Magashule, gooi vloermoer

Die ANC voorsitter in die Vrystaat, Ace Magashule, het ‘n tipiese EFF tirade gevoer by die provinsie se soveelste kongres die jaar. Die huidige kongres is vier keer uitgestel weens ‘n hofbevel en takverkiesings wat gekenmerk is deur onreëlmatighede. Volgens Ace het die swartmense hul waardigheid herwin deur die ANC. Die vraag is egter wanneer […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrystaat blaas miljoene op diensleweringekspo maar geen geld vir dienslewering

Terwyl dienslewering in die Vrystaat ‘n ongeëwenaarde laagtepunt bereik het, beplan die Vrystaatse premier, Ace Magashule, ‘n diensleweringsekspo vir Vrystaatse departemente met geld wat vir dienslewering gebruik kon word, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW vir die Vrystaat. Hy sê die premier se kantoor het in die vergadering van die provinsiale finansiële komitee aangekondig dat dit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!