Adjunkminister van Hoer Onderwys rand vroue aan

Die adjunkminister van Hoër Onderwys, Mduduzi Manana is in die moeilikheid nadat hy hom nie kon gedra by ‘n nagklub in Fourways nie, en twee vroue aangerand het. Net voor die voorval het hy en die vroue skynbaar saam gekuier en by dieselfde tafel gesit. ‘n Onderonsie het ontstaan waarop hy die vroue aangerand het. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!