Zuma sê Gigaba moet plan maak met ekonomie – sal help as ANC regime minder spandabelrig is en ophou steel

Pres. Jacob Zuma het Malusi Gigaba, die minister van finansies, aangesê om tasbare maatreëls te identifiseer om die ekonomiese uitdagings te takel wat Gigaba in sy onlangse mini-begrotingsraamwerk uitgelig het. Gigaba het in Oktober die ekonomiese groeivooruitsig afwaarts van 1,3% na 0,7% aangepas. Hy het gesê die ekonomiese groeivooruitsigte behoort eers teen 2020 tot 1,9% […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Moontlike nog ‘n afgradeering, die keer ESKOM

Eskom kan dalk sover afgegradeer word, dat hy summier op die ekonomiese rommelhoop sal beland. Die graderingsinstelling, Fitch Ratings, het gewaarsku dat hy Eskom selfs met twee vlakke kan afgradeer. Eskom se swak bestuur, swak kontantvloei en algeheel verswakkende finansiële posisie het tot hierdie waarskuwing gelei. Fitch het ook ‘n kwalik bedekte hou na die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!