Werkloosheid in Suid Afrika neem drasties toe

Vir die derde opeenvolgende kwartaal het werkloosheid toegeneem. In Maart 2017 het 41 000 werkers hul werk verloor, en in Junie 31 000. Volgens Statistiek SA het 83 000 werkers tussen September 2016 en September 2017 hul werke verloor. Intussen doen gerugte die rondte dat 1 800 onderwysers hul werk kan verloor in 2018. Die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gradeerders deel ‘n hele paar dwarsklappe uit na kragvoorsiener Eskom

Eskom was reeds op rommelstatus, maar is dieper in rommel in afgegradeer. Moody’s Investors Service het Eskom met een vlak afgegradeer en waarsku dat dit op hersiening is vir selfs ’n verdere afgradering. Eskom was reeds op twee vlakke onder beleggingsgraad, op Ba2, en word afgegradeer tot Ba3. Nog een afgradering sal Eskom se gradering […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid-Afrika kan nog ‘n afgradering verwag

Die graderingsagentskap Moody’s het gewaarsku dat dit nie goed gaan in Suid-Afrika nie, en ekonome vrees ‘n verdere afgradering van die land se ekonomie. Dit volg kort op die nuus dat die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se jongste verslag ook verdoemend is. Op die WEF se ranglys het Suid-Afrika met veertien plekke geval en beklee […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!