Simboliese monument opgerig vir Zuma vir 783 korrupsieaanklagtes

AfriForum en die burgerregte-organisasie se jeugvleuel het vandag ’n simboliese monument opgerig vir die 783 korrupsieaanklagtes teen pres. Jacob Zuma by Groot Marico in Noordwes. Dié optrede kom nadat die provinsiale regering in Noordwes onlangs met bouwerk aan ’n monument vir Zuma begin het wat sowat R1,7 miljoen gaan kos. Die Noordwes-regering het op dié […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

AfriForum Jeug lê klag: “One Settler, One Bullet”

AfriForum Jeug het op 23 Mei ’n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien teen studente van die Universiteit van Pretoria (UP) wat op kampus rondgeloop het met hemde waarop “One Settler, One Bullet” gedruk is. “Dit is niks minder as haatspraak nie en is gevolglik aanhitsing tot geweld,” sê Julius Landman, AfriForum Jeug se Tuks-koördineerder. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!