Gesinsrestaurant soek witvoetjie by publiek na aandele skerp tuimel a.g.v. rasse voorval verlede maand

Na ‘n maand van volgehoue druk en boikot het die Hoof Uitvoerende Beampte van Spur, Pierre van Tonder, uiteindelik bes gegee en ‘n persverklaring uitgereik waarin hy erken dat Spur se hantering van die omstrede rasse-insident in Johannesburg, verkeerd was. Van Tonder erken dat die kwessie beter hanteer kon word. Ten spyte daarvan dat Spur-takke […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC = Moord, korrupsie en oneerlike transaksies

’n Betaling van R1 miljoen wat glo deur die radiopersoonlikheid Thabo “Tbo Touch” Molefe aan Fikile Mbalula, minister van polisie, gemaak is, het vrae laat ontstaan oor Mbalula se moontlike verbintenis met ’n tenderpreneur en ANC-begunstigde wat in 2015 vermoor is. Volgens hofdokumente word daar beweer dat Wandile Bozwana, ’n sakeman van Noordwes wat in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kontrakteur net betyds te hulp gesnel

As die eienaar van ’n plaas buite Pretoria ’n paar sekondes later daar aangekom het, het Christo van Niekerk (34) se familie nou ’n begrafnis beplan. Die familie twyfel of die vier mans wat Van Niekerk Donderdag wreedaardig aangeval het, van plan was om iets te roof. “Dit lyk of hulle uit en uit daarop […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ons gaan die land vat met alles daarin!

En julle gaan teen ‘n loop vas kyk met alles daarin – hoe klink dit vir jou.. Wit mense moenie dink die EFF het vergeet van die grondkwessie nie, het die EFF-leier, Julius Malema, gister in ’n stampvol saal van die Universiteit van Pretoria se Mamelodi-kampus gesê. “Die wit minderheid klap hande terwyl die EFF […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

AfriForum lê klag teen The Huffington Post na Shelley Garland debakel

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die nuusblad The Huffington Post Suid-Afrika vandag by die persombudsman aangekla. Die redakteur Verashni Pillay word in dieselfde klag ook aangekla. Die klag handel oor The Huffington Post Suid-Afrika se publikasie en verdediging van ’n artikel genaamd “Could it be time to deny white men the franchise?” In die artikel word […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Magtigste Mediagroep in Afrika, Media24, Stuur Haatveldtog Teen Wit Mans Van Stapel

Suid-Afrika se magtigste mediagroep, Media24, het so pas ‘n haatveldtog teen wit mans van stapel gestuur en bepleit terselfdertyd dat “radikale ekonomiese transformasie” (‘n eufemisme vir marxistiese revolusie) moet plaasvind. In ‘n sogenaamde “blog” of woernaal wat met fanfare op die webblad van Huffington Post South Africa, ‘n Media24-publikasie aangebied is, skryf ene Shelley Garland […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Man word trompop in sy huis geskiet

’n Professionele jagter van Modimolle (Nylstroom) in Limpopo is Dinsdagmiddag trompop in sy huis geskiet terwyl hy op sy bed gesit en TV kyk het. Sakkie Bloem (36) was in sy huis in Springboklaan in ’n stil woonbuurt van die dorp toe hy voor 16:00 oorval is. Dit is nie duidelik hoe die drie mans […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hooggeregshof in Pretoria beslis dat Valke Hoof pos moet ontruim

Die DA het die hooggeregshof in Pretoria se beslissing dat genl.maj.Berning Ntlemeza, hoof van die Valke, onmiddellik sy pos moet ontruim, verwelkom. “Ons versoek al lankal dat hy uit sy posisie verwyder moet word weens sy ongeskiktheid om in die pos te dien en sy prosedureel gebrekkige aanstelling,” het Zakhele Mbhele, DA-LP, gesê. “Ntlemeza moet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nederlandse Parlement Het Talle Vrae Nadat Nederlandse Burger In Plaasaanval Gemartel en Vermoor is

Tydens nog ‘n plaasaanval in Suid-Afrika is ‘n Nederlander wreed gemartel vermoor op Moseley Farm op die R40 na Barberton en die nuus maak opslae in Nederland. Die moord was Vrydagaand digby die dorpie Barberton, waar die 55-jarige slagoffer met sy eweneens Nederlandse vrou gewoon het. Peet van Es het nie die aanval oorleef nie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rassisme? Wat jy waar kry Mnr President?

Die stroom van rassisme teen wittes het weer dik gevloei tydens die herdenking van die kommunis Chris Hani se dood. So het politieke partye en drukgroepe Maandag gereageer op pres. Jacob Zuma se aanspraak dat rassisme oop en bloot ten toon gestel is in Vrydag se anti-Zuma-optogte. ANC-leier Jacob Zuma het die veelrassige betogings verlede […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!