Inwoners van Windsor Oos wend hulle tot geweld na Rooi Mierie toeslaan

Die Rooi Miere het talle inwoners in die Windsor Oos omgewing verwyder uit hul huise weens ‘n dispuut  tussen die huurders en die eienaars van gebou/huise.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afgetrede regter Motata word as rassis gebrandmerk

‘n Regstribunaal wat die gedrag van afgetrede regter Nkola Motata hanteer het tydens ‘n motorongeluk waarin hy betrokke was, het sy gedrag as rassisties verklaar.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Raadsvergadering ontaard in sirkus – ANC lid word skuldig bevind aan aanranding

Andile Lungisa is skuldig bevind aan aanranding met die doel om ernstig te beseer nadat hy ‘n glashouer op die kop van Rano Keyser stukkend geslaan het tydens ‘n raadsvergadering in Oktober 2016.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geposte hoof van Staat Sekuriteit Agentskap kry hoog aangestelde posisie elders

Arthur Fraser, wat die hoof was van Staat Sekuriteit Agentskap, is gepos maar kry dadelik ‘n top pos in Korrektiewe Dienste.

Dit kom nadat die inspekteur-generaal van Intelligensie ‘n hof aansoek gebring het teen Fraser.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA WIL KOMMUNISME HERDENK!

Dit is tyd dat ons mense se oë oopgaan. ‘n Stem vir die DA net omdat hulle die grootste opposisie party is, is ‘n stem vir die ondergang van jou en jou kinders se toekoms.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afriforum en EFF- Vinkel en koljander, die een dalk nes die ander?

Watter duister rol speel Afriforum met sy hofsake en aanklagte teen sogenaamde rassiste en “mense” wat Afrikaner sentimente vertrap?

Nouliks is Vicky Momberg twee jaar tronkstraf opgelê oor die gebruik van die K-woord en ‘n student van UP word skuldig bevind aan haatspraak omdat hy gesê het hy haat blankes en as hy net ‘n bazooka of AK47 kry, hy almal sal doodskiet.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sukkelende Denel gee R1 miljoen beurs weg aan Noordwes premier se seun

Ten spyte daarvan dat Denel nie salarisse en verskaffers kan betaal nie, buig hulle die reëls en gee ‘n R1,1 miljoen beurs aan die seun van Noordwes se premier om ‘n loods te word.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gigaba veg verbete om oorlewing

Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, wend hom weer tot die hof oor die Oppenheimers se privaat terminaal by OR Tambo Lughawe.

Volgens berigte het Gigaba reeds in 2016 toestemming verleen vir Fireblade Aviation maar later het hy die bewerings ontken.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Elke hond kry sy dag – NVG slaan toe op Gupta bates

Die Nasionale Vervolgingsgesag het toegeslaan op die Gupta familie se woning in Saxonworld.

Volgens ‘n hofbevel kan op bates van die gebroeders beslag gelê word ter waarde van R250 miljoen.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dink weer voor jy DA stem – DA verwerp toestande van volksmoord en plaasmoorde in SA

As daar nog enige argument was dat blankes vir die DA moet stem, is dit finaal die nek ingeslaan deur hulle standpunt oor volksmoord en plaasmoorde.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gogga maak vir babba bang! – Eskom staan weer bakhand, dreig met beurtkrag

Die nasionale energiereguleerder, Nersa, se openbare sittings oor Eskom se beoogde tariefverhoging, is tans in volle gang.

Eskom vra weer vir buitensporige verhoging van dertig persent om ‘n R66 miljard tekort te verhaal. Ten spyte van die tekorte gaan Eskom voort om sy senior personeel buitensporige bonusse te gee.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Belastingbetalers huiwerig om opgawes in te dien

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), word skynbaar sleg geraak deur ‘n stille protes van belastingbetalers wat nie meer opgawes indien nie en dus waarskynlik ook geen of minder belasting oorbetaal.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!