Die Polisie is besig om winde te sluk oor Grace, hoekom is ons Polisie so traag.

Weersprekende uitlatings van die polisie maak dat die Grace Mugabe sage soos ‘n televisie sepie klink. Eers word verklaar dat sy nie gearresteer is as gevolg van haar “status”, maar kort daarna word ‘n “rooi waarskuwing” uitgestuur na alle grensposte om te voorkom dat sy nie die land verlaat nie. Die kabinet swyg ook in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Genadelose Werklikheid van Demografie is Lotsbestemming. “Op die ou end is dit getalle wat heers” – H. F. Verwoerd

Demografie is die studie van bevolkings en al hulle kenmerke. Die ou uitdrukking, “Demografie is Lotsbestemming”, is deur die hoogaangeskrewe demograaf, prof. Flip Smit, gewysig tot “Demografie is die geskiedenis wat nog moet gebeur.” Dit is die werklikheid wat dr Verwoerd in 1963 soos volg saamgevat het: “Op die ou end is dit getalle wat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!