Nog ‘n reus in Afrikaanse literêre kringe sterf – Rus in vrede PG Du Plessis

SAUK het met leedwese verneem van die afsterwe van nog ‘n reus in ons Afrikaanse literêre kringe. PG du Plessis, beminde storieman, skrywer, joernalis en TV persoonlikheid is op Woensdag 7 Junie 2017 op die ouderdom van 83 oorlede na ‘n lang stryd teen kanker. Du Plessis was bekend by kykers van Spies en Plessié […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!