Mosie van Geen Vertroue teen Zuma wyl hy sy eie beeld poets

Terwyl Zuma sy eie beeld poets in sy staatsrede het AGANG ‘n mosie van Geen Vertroue teen Zuma in die Grondwetlike hof gelê. AGANG het laas Donderdag die mosie gevra en gevra dat dié in die geheim gehou moet word. ‘n Lys van honderde redes oor korrupsie en onbevoegthede is ook hier op die Sky.co.za Nuus werf geplaas: […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!