Selfverdediging deel 1: Wees wakker en waaksaam, vasberade en beslis, en aggressief

Ons het gekyk na Plaasveiligheid in die laaste 5 programme, ons kyk nou na aanleiding daarvan, na selfverdediging in nood situasies. Beginsels van Selfverdediging  Voorwoord: In ons verwarde samelewing loop daar ongeveer een uit elke honderd persone rond met misdadige neigings, wat nie sal skroom om vreedsame, onskuldige mense aan te rand wanneer vir hulle ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!