Landbou, is die streep in die sand voor of na die kruispad?

Vanaand kyk ons na Landbou Nuus Artikel 1 Suid-Afrika het by ‘n kruispad gekom, sê mnr. Fanie Brink, ‘n onafhanklike landbou-ekonoom. Die een pad loop na ‘n ontwikkelende land wat deur voortgesette ekonomiese groei en groter welvaart gekenmerk word maar wat sedert die nuwe politieke ontwikkeling in 1994 nou vinnig na ‘n doodloopstraat op pad […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!