Droogtehulp: Miljoene Rande Verdwyn – Wie Het Die Geld Wat Die Boere Toegekom Het In Sy Sak Gesteek?

Meer as R1 miljard is in 2016 deur drie staatsdepartemente vir droogtehulp aan Suid-Afrika se kommersiële en opkomende boere toegewys. Net 5% van hierdie geld het glo die boere bereik. AgriSA het daarom die ouditeur-generaal en die openbare beskermer (OB) versoek om ’n forensiese oudit te laat doen in ’n poging om vas te stel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!