NOG ‘N AFRIKANERORGANISASIE VERKOOP UIT! – AHi HEET NOU SMALL BUSINESS INSTITUTE

Die Afrikaanse Handelsinstituut het gister in ‘n persverklaring ingrypende veranderinge bekend gemaak. Bernard Pieters, die President van die AHI, sê onder meer dat die AHI stappe geneem het om haarself te “vernuwe” ten einde relevansie en diversiteit te verseker. Tydens ‘n spesiale vergadering verlede Vrydag het die lede van die AHI gestem vir die aanvaarding […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!