Landbou organisasie TLU reik waarskuwing uit ná 5 aanvalle in een naweek

Die landbou-organisasie TLU SA het Sondagaand mense op plase en kleinhoewes gemaan om hul veiligheid op te skerp en altyd op hul hoede wees vir moontlike aanvalle. Dit kom nadat daar sowat vyf aanvalle oor die naweek plaasgevind het. Vier mense is in die aanvalle dood. Henry Geldenhuys, voorsitter van die veiligheids­komitee van TLU SA, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisie ontken gerugte van korrupsie oor waarnemende Valke-hoof

Brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van die polisie se direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoek, sê gerugte dat die waarnemende hoof van die Valke, lt.genl. Yolisa Matakata, oorsee gereis het as deel van die Valke se ondersoek na beweerde korrupsie en e-poslekke, is vals. Mulaudzi het gesê die Valke het verskeie navrae gekry van lede van die publiek én […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Luthuli-Huis, hoofkantoor van die ANC in balju se visier oor skuld

Die balju kan moontlik Maandag by Luthuli-Huis, hoofkantoor van die ANC in die Johannesburgse middestad, opdaag met hofdokumente dat die gebou opgeveil moet word. Die hooggeregshof in Johannesburg het die balju opdrag gegee om die gebou op ’n veiling te verkoop omdat die party nie R25 miljoen opgedok het aan ’n maatskappy wat hom met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wittes in SA is te arrogant, kla Vrystaatse ANC’s

‘Daar is ’n toename in arrogansie onder wit mense.” – Só lui die ANC se provinsiale werkkomitees in die Vrystaat en KwaZulu-Natal se verklaring wat Woensdag uitgereik is ná hul beraad. Nouja. Mens moet eers tot tien tel voordat jy iets hieroor sê. Dit is in dieselfde paragraaf met die hofie “Oor geweld teen vroue, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Uitvoerende Hoof van FNB se gevleulde woorde oor SAA maak opslae

Die Uitvoerende Hoof van Eerste Nasionale Bank, Jacques Celliers, het Maandag opslae gemaak op die sosiale media toe hy aangekondig het dat hy nie langer met SAA sal vlieg nie omdat die misbruik van finansies nou moet endkry. Hy sê hy sal in die toekoms van “eerbare alternatiewe” se dienste gebruik maak. Ons verneem dat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bulhond, Gerrie Nel slyp sy tande vir Zuma, Guptas

Gerrie Nel en die private vervolgingseenheid van Afriforum sal nie toelaat dat die omstrede Gupta-familie en pres. Jacob Zuma straffeloos wegkom met staatskaping nie. As niemand anders hulle gaan vervolg nie, sál die nuwe eenheid waarvan hy die hoof is, hulle wil vervolg, het Nel Woensdagaand in Bloemfontein gesê. Hy het ook ’n hou gemik […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pik Botha – Regstellende aksie: “dit was nie die ooreenkoms nie”

Die huidige toepassing van regstellende aksie was nie die bedoeling van die ooreenkoms wat in 1994 tussen spesifiek die toenmalige regerende party, die NP, en die ANC bereik is nie. Dít is die mening van oudminister van buitelandse sake, Pik Botha, wat Donderdag aan ʼn gesprek oor regstellende aksie in Pretoria deelgeneem het. Botha het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Publieke voertuie blokkeer motoris wat probeer wegkom na hy ‘n ernstige ongeluk veroorsaak

Dit was soos ’n moderne weergawe van twee Middeleeuse ridders wat onverskrokke met hul wit rytuie vol perdekrag verby alle hindernisse snel om ’n skuldige aan te keer. Stehan Cloete met sy wit Volkswagen Amarok en die man met die wit BMW ken mekaar van geen Adamskant af nie. Dis net asof albei dieselfde gedagte […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Omstrede skelmpie van dr Piet Koornhof sê Zuma se vroue moet gaan toilette skrop

Zuma moet bedank en sy vroue moet gaan toilette skrop. Dan sal sy dit oorweeg om weer terug te keer na Suid-Afrika. Dit is die woorde van die omstrede Michelle Adams, wat jarelank ‘n buite egtelike verhouding gehad het met dr. Piet Koornhof, in lewe ‘n minister van die NP-regering. Die land het gegons toe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Stigtersvoorsitter van die Jeffreysbaai-veteraanmotorklub, in sy huis doodgeskiet

Die Marais-gesin het 20 jaar gelede van die hoë misdaadsyfer in Vereeniging na die stil vakansiedorp van Jeffreysbaai verhuis om veiligheid te soek. Die afgelope naweek is Johan Marais (62), stigtersvoorsitter van die Jeffreysbaai-veteraanmotorklub, in sy huis doodgeskiet. “Is dit nie net so ironies nie?” het Michelle den Hoed, oudste dogter van Marais, Sondag hoorbaar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!