Lank lewe die “legacy” van Eugene Terreblanche!

Dit was 3 April, agt (8) jaar wees sedert die gruwel dood van die AWB leier, Eugene Terreblanche.

In baie wit Suid Afrikaners se oë ‘n held, vir ander ‘n rassis, tog kan mens nie wegkom dat van die feit dat Eugene Terreblanche ‘n manjifieke spreker en ‘n volksman was nie. ‘n Mens kan nie sy waarskuwings en voorspellings ten opsigte van ‘n eenheidstaat afmaak as niksseggend nie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Slagoffer van huisrooftog word herhaaldelik met panga gekap

‘n 27-Jarige inwoner van Brenthurst is Woensdagaand deur twee mans oorval en herhaaldelik met ‘n panga gekap, toe hy die honde by sy ouerhuis wou gaan kos gee het.

Wayne Robertson het verskeie wonde aan sy kop, skouer en rug en arm opgedoen maar kon gelukkig daarin slaag om sy aanvallers die skrik op die lyf te jaag.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere van Noordwes trek 3 terroriste vas ná plaasaanval op 75 jarige vrou

Drie verdagtes wat 75 jarige vrou op haar plaas aangeval het, is Maandagmiddag deur verskeie boere in omgewing vasgetrek.

Plaaslike woordvoerder van die polisie Lt.kol. Amanda Funani het die voorval bevestig en genoem dat die voorval Maandag omstreeks 12:00 naby Swartruggens in Noordwes plaasgevind het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde boer in die Oos-Vrystaat aangeval en met messe gesteek

’n “Hoogs gespesialiseerde” taakspan van die Vrystaatse polisie soek na die twee mans wat ’n bejaarde boer op sy plaas buite Paul Roux in die Oos-Vrystaat aangeval en met messe gesteek het.

Chris du Plooy (80), van die plaas Rexford, het geslaap toe twee gewapende mans hom Maandag omstreeks 04:00 in sy bed oorval het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bheki Cele stel veroordeelde terroris aan as nuwe hoof van Misdaad Intelligensie

Die minister van polisie, Bheki Cele, het aangekondig dat Peter Jacobs Misdaad Intelligensie se nuwe baas gaan.

Jacobs is in 1987 aangehou in Pollsmoor gevangenis op aanklagte van terrorisme saam met MK se bevelvoerder Ashley Forbes en andere.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbruikers moet nou vergoed vir ANC-regime se oorspandering

Die verhoging van die BTW koers met 1 % op 1 April, die nuwe suikerbelasting en die massiewe brandstof verhoging op 4 April is die oorsaak van die staat se oorspandering.

Volgens die ekonoom, Dawie Roodt, moet die belastingbetaler nou betaal vir die vermorsing van die staat en seer sekerlik ook die munisipaliteite.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jan Publiek gaan die koste van die uitspattige begrafnis van Winnie betaal

Dit gaan die normale regdenkende Suid Afrikaner se verstand te bowe dat daar so ‘n ophef gemaak kan word oor ‘n persoon wat nie net tronkstraf gekry het nie maar selfs die land se parlement belieg het rondom inkomste verkryging.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaner en blanke boere nie verteenwoordig by die Nasionale Grondberaad

Dit is skokkend dat niemand die Afrikaner en die blanke boere by die nasionale grondberaad wat gister en vandag by die Gordon Instituut gehou word, verteenwoordig nie.

Die doel van die beraad is om sleutel rolspelers bymekaar te bring sodat die publiek se mening gevorm kan word oor hoe die grondwet gewysig moet word.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrystaatse regering spandeer R20 miljoen op Magashule afskeidspartytjie en dit is die kos wat hul kry

Voormalige ANC-LP, Vytjie Mentor, het dalk net ‘n ander Vrystaatse korrupsie-skandaal oopgevlek.  Natuurlik behels dit Ace Magashule.

Vytjie Mentor is ‘n voormalige ANC-LP wat soms soos ‘n fontein oorloop van partygeheime. Sy het net geen kraan  om toe te draai nie. Hierdie keer beweer Mentor dat die Vrystaatse regering miljoene spandeer op ‘n afskeidsparty vir voormalige premier Ace Magashule.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

LLB gegradueerdes ongeletterd – Seker ook Jan Van Riebeeck se skuld?

Reeds is 2012 het die Regsvereniging van Suid Afrika klagtes ontvang dat gegradueerde studente nie kan lees, somme maak of redeneer nie.

Hoofregter Mogoeng het tydens die toekenning van ‘n eredoktorsgraad aan hom deur Universiteit Johannesburg, gesê dat die probleem lê by die oorskakeling van basiese onderwys na hoër onderwys.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasaanval gefnuik in Piketberg, Weskaap

‘n Mislukte plaasaanval naby Bokfontein het vanoggend plaasgevind.

Volgens berugte was daar3 aanvallers betrokke by die voorval. Gelukkig is niemand ernstig beseer tydens die gebeurtenis nie, alhoewel die boosdoeners baie skade aan die perseel aangerig het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hermanus bly gespanne na onwettige grondbesettings

Toestande in Hermanus bly gespanne terwyl protes optredes voortduur nadat pogings tot onwettige grondbesettings deur die owerhede gestop is. Die satelliet polisiestasie en biblioteek in Zwelihle is erg beskadig.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!