Boikot Landbouweekblad (Naspers) wie se Besturende Redakteur meen EFF is beter as ons “White Trash”

Daar is ‘n uitroep om die Landbouweekblad (Naspers) te boikot nadat die tydskrif se Besturende Redakteur meen EFF is beter as ons “White Trash” omdat ons ontsteld is oor die petrolbom op die Paul Kruger standbeeld. In ‘n tweet het die Besturende Redakteur van die Landbou Weekblad, Albertus van Wyk, gesê dat mense wat ontsteld […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!