Investec voorspel ramp met ANC beleid

As sogenaamde populistiese beleid deurgevoer gaan word, stuur die land op die lang termyn op ‘n ramp af. Die waarskuwing kom van die hoofuitvoerende beampte van Investec, Stephen Koseff. Hy was die spreker by ‘n ontbyt by die ANC se beleidskonferensie. Koseff sê daar moet beter beskerming wees vir die land se sleutelinstellings, soos die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!