Aanbeveling dat geskiedenis ‘n verpligte skoolvak tot in graad 12 moet wees – Watter geskiedenis?

ʼn Ministeriële taakspan het aanbeveel dat geskiedenis ‘n verpligte skoolvak tot in graad 12 moet wees. Daar word egter gevra watse geskiedenis opgedis gaan word aan die leerlinge as die ANC-bewind dit verpligtend gaan maak. VF Plus se voorsitter, adv. Anton Alberts, glo dit is ‘n manier wat die ANC gaan misbruik om sy propaganda […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Twee Europese projekte in Suid-Afrikaanse landbou lei skipbreuk na grondonteieningspraaitjies

Die parlement se besluit om ‘n mosie te aanvaar ten gunste van onteiening sonder vergoeding, het direk daartoe gelei dat twee Europese projekte in Suid-Afrikaanse landbou skipbreuk gelei het. Die projekte sou etlike miljoene rand vir die land beteken het, terwyl dit ‘n paar duisend werksgeleenthede sou skep.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die huidige Regering is verward oor hulle radikale beleid

Dit blyk dat die ANC-bewind self nie eens weet wat hy werklik bedoel met radikale ekonomiese transformasie nie. Dit het duidelik geword uit opmerkings wat die minister van finansies, Malusi Gigaba, in Oos-Londen gemaak het by ‘n byeenkoms van Progressive Youth in Business. Hy sê dit is noodsaaklik dat daar ‘n gemeenskaplike begrip op nasionale […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!