ANC se provinsiale verkiesingskonferensie in verkiesingskonferensie KZN ongrondwetlik, sê hof

Die ANC in KwaZulu-Natal se provinsiale verkiesingskonferensie wat in November 2015 gehou is, was ongrondwetlik. So het die hooggeregshof in Pietermaritzburg bevind. Duisende mense het die afgelope paar weke by die hof opgedaag om die onderskeie strydende ANC-faksies in die provinsie in die saak te ondersteun. Lawrence Dube, ANC-raadslid, en vier ander raadslede het in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!